D | C
Menu

Geskenke

Julle Teenwoordigheid is Genoeg

Om julle deel van ons dag te hê is klaar 'n geskenk.

Maar indien julle wil: geen broodroosters, geen ketels... net 'n klein hupstoot na ons eerste avontuur as man en vrou!

Geen Geskenklys

Ons het nie 'n tradisionele geskenklys nie — julle teenwoordigheid is al wat ons vra. Indien julle tog wil bydra, sien ons Wittebroodfonds hiernaas.

Wittebroodfonds

Help ons ons eerste reis saam as man en vrou onvergeetlik maak deur 'n bydrae tot ons wittebroodfonds.

Bankbesonderhede

Bank: Capitec

Rekeningtipe: Spaarrekening

Rekeningnommer: 2559642162

Takkode: 470010

Verwysing: Jou Naam (Rede vir betaling)
Bv. “Deon & Clarissa – Geskenk”

Hierdie rekening word ook gebruik vir koelerboksfooi- en verblyfbetalings.